VIDEO: Outeur van ‘The Boer Whore’ vertel die storie

“Kamphoer” wat tans by Aardklop opgevoer word is gegrond op die boek met dieselfde naam geskryf deur Francois Smit. Sy boek is geinspireer deur die boek van Nico Moolman “The Boer Whore”.

“Kamphoer” wat tans by Aardklop opgevoer word is gegrond op die boek met dieselfde naam geskryf deur Francois Smit.  Sy boek is geinspireer deur die boek van Nico Moolman “The Boer Whore”, ‘n ware verhaal van Susan Nell wat tydens die Anglo-Boere-oorlog in die Winburg konsetrasiekamp verkrag is. Sy is vir dood opgetel en deur ‘n Sotho-egpaar in hul huisie en later in ‘n grot versorg. Sy is later na Bloemfontein en Kaapstad en uiteindelik na Nederland waar sy haarself gekwalifiseer het as psigiatriese verpleegster. Sy het later beide haar verkragters tydens onderskeidelik die Eerste en Tweede Wereldoorlog weer raakgeloop.

Exit mobile version