NewsNews

Potchefstroom spierwit van die koue

Kyk net hoe mooi. Ons het nog foto's van 'n ysige Potchefstroom gekry.

‘n Student, Marco van der Walt, het dié foto’s van die koue op die NWU se Potchefstroomkampus geneem. (Klik op die pyltjie om deur die foto’s te blaai).

Een van ons lesers, Adri du Toit, het dié foto Dinsdagoggend (2 Julie) in Potchefstroom geneem. Dit is hoe dit om 07:35 op die hoek van Thabo Mbeki en Aarbeilaan gelyk het.

As enige van ons lesers mooi foto’s het wat wys hoe koud dit in Potchefstroom is, kan julle dit vir marianke.saayman@media24.com stuur.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button