Arend se lewe was gesentreer om die Luiperds

Die Luiperds se nommer een ondersteuner en “coach”, Arend van Wyk (12 Oktober 1996 – 18 Junie 2019), het die eindfluitjie op aarde geblaas.

Die Luiperds se nommer een ondersteuner en “coach”, Arend van Wyk (12 Oktober 1996 – 18 Junie 2019), het die eindfluitjie op aarde geblaas. Arend (22) wat met serebrale gestremdheid gebore is, het vir jare langs die kantlyn in sy rolstoel gesit en die Luiperds by oefeninge en tuiswedstryde aangemoedig.

Lees meer in hierdie week se Potchefstroom Herald (20 Junie) oor Arend se lewe en watter impak hy gemaak het. 

Video: Luiperds verras “Coach Arend” met 22ste verjaarsdagpartyjie

 

 

Arend saam met eienaars van Seisoene André en Adelle van Rensburg en sy ma Annemarie van Wyk.
Exit mobile version