Tekens en voorkoming van hitte-uitputting

Met die hittegolf wat Potchefstroom tans ervaar, is dit ʼn goeie idee om bewus te wees van al die maniere hoe jy, jou en jou familie kan beskerm teen hitte-uitputting.

Met die hittegolf wat tans ervaar word, is dit ʼn goeie idee om bewus te wees van al die maniere hoe jy, jou en jou familie kan beskerm teen hitte-uitputting.

Hitte-uitputting word veroorsaak as gevolg van jou liggaam wat oorverhit. Dit is een van drie hitteverwante-sindrome. Hitte-uitputting vind meestal plaas in ʼn baie warm situasie waar ʼn persoon aan ʼn fisiese aktiwiteit deelneem en hulself so uitput. Dit kan ook gebeur wanneer ʼn persoon vir ʼn lang tydperk in die son is.

Om jou gesin teen hitte-uitputting te beskerm moet jy bewus wees van die mees algemene simptome daarvan. Dié simptome sluit in:

Gelukkig is hitte-uitputting voorkombaar deur die volgende belangrike maatreëls te volg:

As jou simptome nie binne 15 minute verdwyn nie is dit belangrik om mediese hulp te kry, want onbehandelde hitte-uitputting kan tot ʼn hitte-beroerte lei, wat nog erger is.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version