Inbraak na hond vergiftig is in Mooivalleipark

'n Hond is vanoggend (18 Oktober) in Tarentaalstraat vergiftig.

‘n Hond is vanoggend (18 Oktober) in Tarentaalstraat vergiftig.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivierbeskerming, is daar nie by die huis ingebreek waar die hond vergiftig is nie.

Omstreeks 04:00 is daar wel by ‘n ander huis in Tarentaalstraat ingebreek.

Volgens Haefele is dié huis naby aan die huis waar die hond vergiftig is.

Elektroniese toestelle en ‘n duur fiets is gesteel.

 

https://www.nbcarsales.co.za/
Exit mobile version