NewsNews

VIDEO: Dakke in Potchefstroom waai af na rukwinde

Minstens drie huise is gisteraand (27 September) beskadig toe rukwinde omstreeks 20:00 ʼn dak van ʼn huis in Promosa afgewaai het.

 

Minstens drie huise is gisteraand (27 September) beskadig toe rukwinde omstreeks 20:00 ʼn dak van ʼn huis in Promosa afgewaai het.

Een helfte van die dak het op die huis agter se dak geland en die ander helfte het op ʼn huis oorkant die straat. Nog ʼn huis se dak is ook in die proses beskadig. ‘n Inwoner van een van die huise, Lerato Molapisi, sê sy, haar ma, boetie (16) en twee kinders (8 en 10) was in hulle huis toe hulle die slag hoor. Toe sy haar agterdeur oopmaak sien sy dat ʼn groot stuk van ‘n sinkdak bo-op hulle huis geland het. Dakteëls is beskadig en daar is twee gate in die dak.

Related Articles

Back to top button