Laaste kans vir April-pare

Die sluitingsdatum is verleng tot Vrydag 15 Junie om 12:00 vir April-pare.

Bruidspare wat in April of Mei getroud is kan nou vir die Herald se Bruidspaar-kompetisie inskryf.
Stuur vir ons ‘n mooi foto van julself na maryke.vanheerden@media24.com.
Die sluitingsdatum is verleng tot Vrydag 15 Junie om 12:00 vir April-pare. Stuur nou jul mooiste foto en wie weet, dalk kan jul deel wees van die finaliste wat volgende jaar se spoggerige geleentheid bywoon.

Jaco en Janica Steenkamp – 28 April.
Johan en Amerry Lessing – 28 April.
Pieter en Marilize Meyer – 21 April.
Exit mobile version