NewsNews

Kom ons praat Setswana: Week 2

Hierdie week in Kom ons praat leer ons; Wat is jou naam?

Leer saam, praat saam! Die Herald sal weekliks ‘n blokkie met Setswana, Afrikaans en Engels, opgestel deur die Puk se Tale-afdeling plaas. So kom leer saam met ons en praat met jou mede-Potchefstromers in sy of haar taal. Hierdie week begin ons met ‘n basiese groet. Jy kan ook die klankgreep hier onder luister vir meer duidelikheid en hoe om alles korrek uit te spreek.
Lesers wat graag iets spesifiek wil leer of ‘n voorstel vir ons volgende woord of sin het, kan mnr. Johan Zerwick by Johan.Zerwick@nwu.ac.za kontak.

Hierdie week se les is wat is jou naam.

Die skakels na elke taal se klankgreep:

Tswana:  https://soundcloud.com/user-266995451/aud-20180531-wa0006

Afrikaans:  https://soundcloud.com/user-266995451/aud-20180531-wa0007

English:  https://soundcloud.com/user-266995451/aud-20180531-wa0008

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button