NewsNews

Potchefstroom se mooistes skitter by groot kompetisies

Op Saterdag, 5 Mei is van Potchefstroom se mooiste jong modeprinsesse en prinse by die nasionale “Childrens Festival” Little Model Earth SA 2018 en Internasionale Miss Globe SA kompetisies by The Roots Lifestyle Centre met spogtoekennings gekroon. Hierdie geleenthede is danksy Amanda en Brandon Kriel van Amoné Academy aangebied. Die deelnemers moes onder meer deel …

Op Saterdag, 5 Mei is van Potchefstroom se mooiste jong modeprinsesse en prinse by die nasionale “Childrens Festival” Little Model Earth SA 2018 en Internasionale Miss Globe SA kompetisies by The Roots Lifestyle Centre met spogtoekennings gekroon.
Hierdie geleenthede is danksy Amanda en Brandon Kriel van Amoné Academy aangebied.
Die deelnemers moes onder meer deel wees van Onderhoude-Talent-Afrika loopplank en Aanddrag loopplank.
Die volgende modelle het met die aand die volgende toekennings ontvang:
Chaniqwa Botes (7)
* Photomodel
* Little Model Earth Talent 2018
(Kategorie 5-8)
Mia Coertzen (9)
* Eveningwear
* Little Model Earth Talent 2018
(Kategorie 8-10)
Andruscka Botes (10)
* National Costume
* North West Winner
* Little Model Earth Grand Prix 2018
(Kategorie 10-12)
Sunel Smit
* National Costume
* Teen Model Earth Talent 2018
(Kategorie 14-16)
Sunèl is ook gekroon as Teen Miss United World om SA in Griekeland te verteenwoordig in September vanjaar.
Ruben van der Merwe (17)
* Photomodel
* Interview
* Talent
* Teen Model Earth Grand Prix 2018
(Kategorie 16-18)
Anchané Pretorius (19)
* Interview
* Miss Globe SA 2018
Anchané het ‘n volle pakket gewen om SA in Albanië te verteenwoordig in Oktober.
Nog foto’s is op www.potchefstroomherald.co.za te sien.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button