NewsNews

Man dood tydens ernstige N12 ongeluk

'n 28 jarige man is gister (1 Mei) omstreeks 17:00 dood nadat hy in 'n ernstige ongeluk op die N12 betrokke was.

‘n 28 jarige man is gister (1 Mei) omstreeks 17:00 dood nadat hy in ‘n ernstige ongeluk op die N12 betrokke was.

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoorvoerder, was ses voertuie in die botsing betrokke.

“‘n Saak van strafbare manslag word tans ondersoek,” het Chaka gesê.

Lees meer in vandeesweek se Herald.

 

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button