‘Kapbende’ slaan weer toe

'n Koei wat geslag is, is vanoggend (22 November) op 'n plaas tussen Potchefstroom en Parys gevind.

‘n Koei wat geslag is, is vanoggend (22 November) op ‘n plaas tussen Potchefstroom en Parys gevind.

Dit is glo die werk van die sogenaamde ‘kapbende’, so genoem omdat hulle diere lewend opkap om die vleis te steel.

Die Herald het in Mei vanjaar berig oor 14 beeste wat in dieselfde area geslag is.

Sarel van der Wat, ’n boer van die omgewing, het destyds aan die Herald gesê dat dit na ’n sindikaat-gedrewe misdaad lyk.

Beeste word lewend geslag vir vleis

Beeste geslag, vleis gelos

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version