NewsNews

‘Kapbende’ slaan weer toe

'n Koei wat geslag is, is vanoggend (22 November) op 'n plaas tussen Potchefstroom en Parys gevind.

‘n Koei wat geslag is, is vanoggend (22 November) op ‘n plaas tussen Potchefstroom en Parys gevind.

Dit is glo die werk van die sogenaamde ‘kapbende’, so genoem omdat hulle diere lewend opkap om die vleis te steel.

Die Herald het in Mei vanjaar berig oor 14 beeste wat in dieselfde area geslag is.

Sarel van der Wat, ’n boer van die omgewing, het destyds aan die Herald gesê dat dit na ’n sindikaat-gedrewe misdaad lyk.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/32300/beeste-word-lewend-geslag-vir-vleis/

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/33109/beeste-geslag-vleis-gelos/

 

CSS, Crime ad

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button