Pa vermoor glo kind

'n 26 Jarige man is gister (15 Oktober) in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy 4 maande oue baba in Khuma naby Stilfontein vermoor het.

‘n 26 Jarige man is gister (15 Oktober) in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy 4 maande oue baba in Khuma naby Stilfontein vermoor het.

Volgens kol. Pelonomi Makau, polisiewoordvoerder, blyk dit dat die man en sy vrou in ‘n argument betrokke was waarna die man, die baba gegryp het. Hy het daarna glo die baba teen die grond vasgegooi.

Kort daarna is ‘n saak by die polisie aangemeld waarna die man in hegtenis geneem is. Hy sal 17 Oktober in die Stilfontein landroshof verskyn op klag van moord.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version