NewsNews

Oorsaak van student se dood word ondersoek

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, moet ’n geregtelike doodsondersoek nog gedoen word om die presiese oorsaak van van ‘n 21-jarige student se dood te bepaal.

Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, moet ’n geregtelike doodsondersoek nog gedoen word om die presiese oorsaak van van ‘n 21-jarige student se dood te bepaal.

Sy lyk is Vrydagmiddag (4 Augustus) omstreeks 14:00 in ‘n woonstel in Steve Bikostraat gevind.

Mooirivier Beskerming is in kennis gestel nadat sy lyk gevind is. Paramedici van ER24 en die polisie is na die toneel ontbied. Met hul aankoms het ER24 die man op die toneel dood verklaar. Die oorsaak van sy dood is onbekend, maar geen misdaad word in die stadium vermoed nie.

CSS, Crime ad

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button