NewsNews

Polisiekaptein in pekel oorbeweerde korrupsie

'n Polisiekaptein van Potchefstroom is verlede week Woensdag op 'n klag van korrupsie in hegtenis geneem.

‘n Polisiekaptein van Potchefstroom is verlede week Woensdag op ‘n klag van korrupsie in hegtenis geneem.

Volgens kapt. Tlangelani Rikhotso van die Valke in die Noordwes, et kapt. Ephraim Khesa na bewering ‘n man probeer afpers vir R2000.

“Volgens die man het hy ‘n buiteeglike verouding met ‘n vrou gehad. Hy wou seks met die vrou gehad het, maar sy het geweier. Hy het haar daarna huis toe geneem,” vertel Rikhotso.

Die volgende dag is die man glo deur kapt. Khesa geskakel wat hom ingelig het dat die vrou ‘n saak van poging tot verkragting teen hom gelê het. Khesa het na bewering R2000 by hom geëis omdat hy glovir die vrou berading wou reël. Die saak is deur die Valke ondersoek, waarna Khesa in hegtenis geneem is. Hy het Donderdag in die of verskyn en is op borgtog van R1000 vrygelaat. Die saak is tot 9 September uitgestel vir verdere ondersoek.

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button