Jong man vermis

'n Jong man is al van gister (13 Julie) vermis Volgens Marco Coetser (18) se sussie Jacolene is hy die oggend by die werk in die industriële gebied laas gesien.

‘n Jong man  is al van gister (13 Julie) vermis

Volgens Marco Coetser (18) se sussie Jacolene is hy die oggend by die werk in die industriële gebied laas gesien.

“Hy het ‘n blou denim, grys skoene, blou T-hemp en swart baadjie aan. Hy het bruin/blond hare met blou oë,” het Jacolene gesê.

Coetser se kar is ook vermis, dit is ‘n Daewoo Matiz met registrasie nommer FRL496NW.

‘n Foto van Coetser se kar.

Enige iemand wat inligting het rondom waar Coetser homself vind word gevra om vir Renette Serfontein by 083 6668132 te skakel.

Alternatief kan Jacolene by 083 250 2318 of Hannes by 082 072 4586.

Coetser is intussen gevind.

Vermiste jong man gevind

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version