NewsNews

Krag in Vyfhoek area gaan af wees

Die Tlokwe munisipaliteit het verklaring uitgereik waarin inwoners van die Vyfhoek area gewaarsku is dat krag in die area tussen 08h00 en 17h00, Donderdag 21 Julie gaan af wees.

Die Tlokwe munisipaliteit het verklaring uitgereik waarin inwoners van die Vyfhoek area gewaarsku is dat krag in die area tussen 08h00 en 17h00, Donderdag 21 Julie gaan af wees.

“Daar is ‘n nuwe ontwikkeling by die verkeerslig by die Hoër Tegniese Skool en Wilge Hoërskool. ‘n Nuwe substasie word bygevoeg vir die nuwe Total-vulstasie,” lui die verklaring.

As gevolg van hiervan  sal daar ‘n kragonderbreking op die Vyfhoek landelike gebied op Donderdag 21 Julie 2016 wees. Die krag sal tussen 08h00 en 17h00 af wees.

Die munisipaliteit betreur enige ongerief vir inwoners tydens die proses.

Related Articles

 
Back to top button