NewsNews

Opportunis bedel geld vir afgebrande huis

Die Kotze gesin se huis in Malvastraat het op 19 Junie afgebrand. Daar is slegs twee kamers wat gered kon word in tussen het hulle by vriende gebly totdat alles afgehandel is.

Die Kotze gesin se huis in Malvastraat het op 19 Junie afgebrand. Daar is slegs twee kamers wat gered kon word en intussen het hulle in plek ingetrek wat die versekering dek totdat hulle huis herstel is.
Volgens Dewitt Kotze is hulle oorweldig met al die hulp van die gemeenskap af. Dit het egter onlangs aan die lig gekom dat daar ‘n opportunis is wat die familie se tragedie gebruik vir eie gewin. Volgens Kotze het hy al ‘n paar oproepe ontvang van mense wat vertel hoe ‘n ouerige man by hulle besigheid opgedaag het om te vra vir hulp omdat sy huis afgebrand het.
“Ek wil net dat almal weet dat dit nie namens ons gedoen word nie. Ons het geen idee wie die man is nie,” het Kotze gesê.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button