NewsNews

Kar ry in stilstaande motorfiets vas

'n Motorfietsryer is beseer nadat 'n voertuig agter in hom vasgery het.

‘n Motorfietsryer is beseer nadat ‘n voertuig agter in hom vasgery het.

Juandre Oelofse ‘n lid van die Potch Kings motofietsklub, het glo gisteraand (31 Mei) omstreeks 22:00 op die hoek van Nelson Mandela en Rivierstraat by ‘n verkeerslig stil gehou toe ‘n voertuig hom van agter  af tref.

Daar was gelukkig geen ernstige beserings tydens die ongeluk nie. Oelofse was na bewering oppad huis toe ten tyde van die ongeluk.

capi 2

Related Articles

Back to top button