Rommel brand in Nywerheidsgebied

'n Hoop rommel het vanoggend (13 Mei) omstreeks 02:00 in die nywerheidsgebied gebrand.

‘n Hoop rommel het vanoggend (13 Mei) omstreeks 02:00 in die nywerheidsgebied gebrand.

Mooirivier beskerming se reaksie beamptes was besig om te patroleer toe hulle die brand opmerk. Die brandweer is uitgeroep en het vinnig die brand onder beheer gekry.

Daar is gelukkig geen beserings nie, en glo ook geen skade aan geboue nie. Die vinnige reaksie va ndie nooddienste het verhoed dat die brand buite beheer geraak het.

 

 

 

 

Exit mobile version