NewsNews

Top 5 aanlyn stories vir die week

Top 5 aanlyn in stories vir die week.

5. Skote klap by Mafikengkampus

10600 mense bereik

‘n Wag is Woensdag oggend vroeg tydens ‘n skietvoorval by die NWU Mafikengkampus beseer.

4. Pragstudent verloor stryd teen lewerkanker

11 200 mense bereik

Elinza Mostert is op Vrydag 15 April oorlede, net twee dae na haar 21ste verjaarsdag.

3. Ma en seun kritiek na ongeluk

13 200 mense bereik

‘n 45-jarige ma en haar 18-jarige seun is in ‘n kritieke toestand hospitaal toe geneem na ‘n botsing op die hoek van Govan Mbeki- en Nelson Mandela-rylaan

2. Kunstefees in Oktober gaan voort

18 600 mense bereik

‘n Kunstefees in die plek van Aardklop, wat bekend sal staan as die Potchefstroom Kunstefees, vind vanaf 4 tot 9 Oktober vanjaar in die stad plaas!
Daar sal ook so gou moontlik, waarskynlik in die eerste helfte van Mei vanjaar, meer inligting beskikbaar wees oor inskrywings vir die feesprogram en aansoeke vir stalletjies en ander dienste.

1. Video: Magsvertoon van Bikers vir boere

21 000 mense bereik

Bikers vir boere het verlede Vrydag verskeie kere voor die Parys landdroshof verbybeweeg.

Dié groep het hul steun vir kapt Henk Prinsloo en die vyf  ander boere aangeklaagdes gewys.

You can read the full story on our App. Download it here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button