Top 5 aanlyn stories

Hier is die top 5 aanlyn stories wat op die Herald se webtuiste is. Kliek op die opskrif om die storie te lees

Hier is die top 5 aanlyn stories wat op die Herald se webtuiste is.

Kliek op die opskrif om die storie te lees

 

5. Ikageng SAPS detectives arrest 15-year-old alleged murderer

6700 mense bereik op Facebook

Ikageng SAPS station lived up to their crime fighting reputation as the best police station in the land when they swiftly arrested a 15-year-old teenager accused of stabbing a 26-year-old man in Ext. 6 last Thursday.

4. 6 bekendes wat in Potch gebore is

8900 mense bereik

Potchefstroom is ‘n stad waar almal uiteindelik wil kom bly. Daar het al baie bekendes gekom en gaan in Potch, maar vandag kyk ons na die bekendste mense wat in die stad van kundigheid gebore is.

3. Tussen rose en dorings hardloop Gimmie met God

10500 mense bereik

Daar is ’n rustigheid wat die kranige sportman en onderhoofseun van Potchefstroom Gimnasium uitstraal met die eerste ontmoeting. ’n Mens kom na ’n kort rukkie agter hoekom Edwin “Eddie” Schoeman (18) met sy vriendelike persoonlikheid een van sy skool se uitblinkers is. Tog agter al die sukses het die dramatiese ervaringe en finaliteit van die dood Eddie se wêreld tydelik laat stilstaan – sy stiefbroer, Juan, is skielik oorlede, dit net voor vanjaar se Interhoër atletiekbyeenkoms.

2.NWU Miss Varsity Cup is Sabrina Horn

31700 mense bereik

“To be crowned the NWU Miss Varsity Cup is a great privilege. To be the face against women abuse means indescribably much to me.”
These were the words of the newly- crowned NWU Miss Varsity Cup and Consumer Science student, Sabrina ‘Sabby’ Horn.

1.Ongelooflik! Pukke klop Maties in doodsnikke om Varsitybeker te wen

42200 mense bereik

Daar is nie woorde vir wat Pukke rugbyondersteuners tans beleef nie.

Pukke 7 Maties 6. Pukke is kampioenne, die ysters in ‘n ysterstryd in die Eikestad.

Oorwinning vir Potchefstroom in die ondenkbaarste manier moontlik – ‘n drie in verstreke tyd in die Varsitybekerfinaal vanaand met die laaste beweging.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version