20 jaar geledeNews

20 Jaar gelde in Carletonville Herald

Seuntjie (3) sterf tragies, pa ernstig Die Herald het weer oor verskeie nuusgebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig. Die driejarige seuntjie van ‘n polisiekaptein van Carletonville is tragies dood en sy pa ernstig beseer toe hulle voertuig teen beeste op die teerpad naby die Doornfontein Goudmyn gebots het. Kapt. Tommie Thomson (32) …

Seuntjie (3) sterf tragies, pa ernstig

Die Herald het weer oor verskeie nuusgebeure in sy uitgawe van 20 jaar gelede berig.

Die driejarige seuntjie van ‘n polisiekaptein van Carletonville is tragies dood en sy pa ernstig beseer toe hulle voertuig teen beeste op die teerpad naby die Doornfontein Goudmyn gebots het. Kapt. Tommie Thomson (32) en sy seuntjie Ross, was Vrydag omstreeks 18:45 op pad na Potchefstroom om vir sy vrou in ‘n kliniek te gaan kuier. Sy het na ‘n operasie daar aangesterk. Volgens die polisie het drie voertuie teen sewe beeste, wat in die teerpad tussen Carletonville en Potchefstroom geloop het, gebots.

A bulk water supply and sewerage project worth millions of rand was expected to finally put an end to end to the ongoing pollution of the water flowing into the Wonderfontein Spruit. The project had been approved by the Transitional Local Council (TLC) and work on the first phase was expected to begin during May 1995. For a number of years the overflow of sewerage water from the Khutsong into the Wonderfontein Spruit had been a health risk and a source of grave concern to residents and the Department of Water Affairs.

Controversy surrounding the building of a palacial residence for the Town Clerk of Carletonville in 1988 had re-surfaced and a number of strong objections had been lodged against the proposed sale of the property. Sakemanne en maatskappye in die Carletonville-omgewing is gewaarsku teen Nigeriese swendelaars wat reeds prominente Suid-Afrikaanse politici, entrepreneurs, maatskappye en sakemanne probeer kul het met ‘n bedrogspul waarby gewoonlik miljoene fiktiewe Amerikaanse dollars betrokke is. Mense buite Nigerië word deur die swendelaars in briewe of fakse genader.

Hierin vra hulle of hulle die slagoffer se bankrekening kan gebruik om bedrae van tussen $10 miljoen en $60 miljoen onwettig uit Nigerië te bring.
When a young Welverdiend couple stopped to attend to a kitten in the middle of the road, little did they realise they had stumbled across a feline listed on the Red Data List as a rare species. Mr Kobus Willemse and his wife Bronwyn were unaware that the injured “kitten” they had rescued on Saterday 15 April in 17th Avenue in Welverdiend, was a Black Footed Cat.

As deel van Laerskool Fochville se 75ste verjaardag het die standerd vyf-leerders ‘n Triptiekskou aangebied. Die standerd vyf-projek is ondersteun deur kundiges op die gebied van binneshuiseversiering, tuinmeubels en ornamente asook persoonlike ware wat juwele, klere en ander handgemaakte items insluit.

Aluminium City, in conjunction with Hulett Aluminium, were planning to host an exhibition related to the mining and building industries.

Related Articles

Back to top button