News
-
Volkies wys barmhartigheid met skenking van mielieoes
Local newsVolkies het talle ouetehuise, welsynorganisasies en mense in nood met mielies geseën.
-
Student ontvoer en verkrag
Local newsDie saak word tans deur die Potchefstroom-polisiestasie ondersoek. Geen arrestasies is tot dusver gemaak nie.
-
Vordering vind plaas by Landboukollege
Local newsDie gebarste pyp is herstel en werk aan die rioollek wys vordering.
-
Volkie oorlede na stryd teen swamsiekte
Local newsDie 13-jarige, Mariné Pretorius is vanmiddag net na 13:00 oorlede na sy vir die afgelope drie weke teen ‘n seldsame…
-
NWU professor provides possible scenarios in Iran War
Local newsProf. Barend Prinsloo, Director of the Centre for Geopolitical Security and Strategy at the North-West University (NWU) points to three…
-
Potchefstromer in Dubai: Waaksaamheid, maar nie chaos nie
Local newsHaar hoop is dat enige verdere ontwikkelings tot groter stabiliteit en menswaardigheid in die streek sal lei.
-
Video: Water stroom ná pyp by Landboukollege bars
Local newsDie pyp het twee keer in twee dae gebars en munisipale werkers is tans besig om die lekkasie te herstel.
-
Vermeende oortreder aangekeer na LGBTQIA+-vlag geskend is
Local newsHierdie vlag is ook al in die verlede op kampus gevandaliseer.
-
Beste vlotte van bRAG-dag aangekondig
Local newsWag 'n Bietjie en Caput se vlot is as die wenner aangewys.
-
Canvas 2026 showcases heritage and the future
Local newsCanvas 2026 is a flagship student-led creative event that celebrates artistic expression, collaboration and community engagement through a dynamic live-art…
-
US-Israel attack on Iran: Potential economic and business implications for South Africa
Local newsThe biggest immediate impact for countries like South Africa will inevitably be the elevated uncertainty about global oil prices.
-
Gimmie beseer na afleweringsmotorfiets hom tref
Local news‘n Graad agt-leerder van Potchefstroom Gimnasium het sy skedel gekraak en sy elmboog beseer nadat ‘n afleweringsmotorfiets hom buite die…











