Gimmies-fietsryers blink uit by kampioenskappe

Die skool is baie trots op hulle deelnemers.

Potchefstroom Gimnasium  se fietsryers het baie goed tydens die die Noordwes XCM-kampioenskappe presteer. Die skool het weggestap met ‘n eerste plek en twee, tweede plekke.

“Ons is trots op julle,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

 

Jeugmans

2de – Reuben Jonker

Sub-Junior

1ste – Alex Fourie

2de – Philip Moodie

12de – Hannes Malan

14de – Dian Scholtz

Exit mobile version