Security Mecca kraai koning in rugby-raai

Dit was naelskraap met die tweede tot vyfde plekke wat almal op 11 punte geëindig het.

Security Mecca is as die Potchefstroom Herald se 2024 Rugby-raai wenners gekroon.
Dit was naelskraap met die tweede tot vyfde plekke wat almal op 11 punte geëindig het. Security Mecca het hulle teenstanders met ‘n enkele punt geklop!

Die finale telling was as volg:
1. Security Mecca – 12
2. Glasfit – 11
3. Eastvaal Toyota – 11
4. Wohnen – 11
5. Kooperasie – 11
6. Eastvaal Multi – 9
7. Spur – 7

Dankie vir almal se deelname!

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version