Ferdies-matriekafskeid, ‘n onvergeetlike aand

Die matrieks het die aand vreeslik geniet.

Hoërskool Ferdinand Postma se matriekafskeid was defnitief ‘n onvergeetlike aand.

Die glansgeleentheid het by Feather Hill plaasgevind.

Ferdies-matrieks het saamgekom om die einde van twaalf jaar van skool op die grootse wyse te vier.

“Ons hoop julle sal hierdie spesiale aand altyd onthou en dat die herinneringe julle altyd sal laat glimlag,” het die skool in ‘n verklaring gesê.

Fotos van die geleentheid:
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version