Ernstige ongeluk in Retiefstraat

Die ongeluk het pas plaasgevind.

‘n Ernstige ongeluk het vandag op die hoek van Retief- en Beyers Naudestraat plaasgevind.

Owerhede is op die toneel.

Wees versigting indien jy in daardie rigting beweeg.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version