Foto uitstalling in September

Due kunsuitstalling is om die draai.

Jy kan hierdie September die uitstalling van pragtige kunswerke bywoon.

Towerlantern Fotografie is ’n instelling in Potchefstroom wat reeds sedert 2007 fotografieklasse aanbied.

Opleiding vind plaas van die heel laagste vlak tot by die gevorderde vlak. Towerlantern Fotografie hou elke jaar ‘n uitstalling waar hulle hul studente se beste werke uitstal.

Hierdie jaar se uitstalling sal by Snowflake in Kockstraat van 10 tot 30 September plaasvind.

Navrae kan gedoen word by Johan de Klerk op 082 884 7061.

Exit mobile version