Kyk: Skote klap tydens betoging

Skote kan op die video gehoor word.

Skote het in Promosa tydens ‘n betoging teen hoë tariewe geklap.

Betogers blok paaie en die ingange na Potchefstroom. Klippe en brandende bande is ook in die paaie geplaas. Polisie is op die toneel om die situasie te monitor.

Kyk na die videos hier:

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version