Ongeluk op N12 na Klerksdorp

Die verkeer word deur die ongeluk bëinvloed.

‘n Ongeluk het pas op die N12 na Klerksdorp plaasgevind, wat verkeer in albei rigtings affekteer.

Owerhede en nooddienste is op die toneel. Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.

Exit mobile version