Local news

Protes by Ikageng maak N12 toe

Verkeer het vanoggend stil gestaan.

‘n Protesaksie op die N12 by Ikageng het veroorsaak dat die N12 vanuit Potchfstroom na Klerksdorp tydelik gesluit was.

Die verkeersdepartement was op die toneel en het verkeer herlei.

Die pad is om 08:00 weer oop en bestuurders word gewaarsku om versigtig te wees en spoed te verminder.

Dit is nog onduidelik waaroor die protesaksie gegaan het.

Vroeër vanoggend.
Verkeer staan stil.

Related Articles

Back to top button