Vragmotorongeluk op Ventersdorp-pad

'n Ernstige ongeluk veroorsaak dat een baan bvan die Ventersdorp-pad versper is.

‘n Ernstige vragmotorongeluk het op die Ventersdorp-pad, 30km vanaf Vntersdorp in die Randfontein rigting plaasgevind.

Een baan is versper. Verminder spoed en wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.

Exit mobile version