Ongeluk op hoek van Govan Mbeki en James Morokastraat

Die ongeluk het vroegoggend plaasgevind.

‘n Ongeluk tussen twee voertuie het vanoggend omstreeks 08:15 op die hoek van Govan Mbeki en James Morokastraat plaasgevind. Owerhede is op die toneel. Die vloei van verkeerd kan moontlik stadiger as normal wees. Wees versigtig indien jy in daardie rigting beweeg.

Exit mobile version