Local news

Skop jou naweek af met die Varsmark

Die Varsmark is elke Saterdag vanaf 7:30-12:00.

Die Varsmark was heerlik stil vanoggend, 8 Maart aangesien vele gereelde uitstallers en besoekers van die mark by Die Dromersmark is.

Colleen Homan en Marieta Basson smul aan pannekoek. Foto: Cornelia Hitge.

Die atmosfeer was ontspannend met sonskyn wat deur die blare geval het en kosreuke wat op die windjie aanwaai.

Wilbert en Ingrid-Louise Viljoen saam hul hond Neels. Foto: Cornelia Hitge.

Die Varsmark is elke naweek vanaf 7:30 tot 12:00 oop, maar gaan vir Paasnaweek gesluit wees.

Laika en Edrich Louw. Edrich het Laika by PAWS aangeneem. Foto: Cornelia Hitge.
Theunis Cloete en sy hond, Markus, het ‘n rustige oggend by die Varsmark geneit. Foto: Cornelia Hitge.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button