Local news

Gimmies se swemmers dra weer die Noordwes-kroon

Gimmies se seun en dogterspan is as die beste spanne van die byeenkoms aangewys.

Potchefstroom Gimnasium is vir die vyfde agtereenvolgende keer as die Noordwes skolekampioen gekroon tydens die galabyeenkoms op 24 Februarie by Potch Dam se swembad.

Gimmies het in die water baljaar en puik resultate beleef. Gimmies se seun en dogterspan is as die beste spanne van die byeenkoms aangewys.

Hier is die uitslae:

Dogters o.14:

  • Minke Bester: 200 m vryslag – silwer 100 m rugslag – brons 200m IM wisselslag- brons 400 m vryslag – silwer 100 m vryslag – silwer
  • Christa de Beer: 50 m rugslag – brons,
  • Inneke Liebenberg: 50 m borsslag – silwer, 100 m borsslag – silwer.

Seuns o.14:

Christiaan Nel: 200 m vryslag – brons, 50 m vlinderslag- brons, 200 m rugslag silwer, 200 m wisselslag – silwer.

Egbert Palmer:

200 m vryslag – goud

100 m rugslag – silwer

50 m vlinderslag – silwer

200 m rugslag – goud

50 m vryslag – silwer

50 m rugslag – brons

100 m vryslag – silwer

Seuns o.15

  • Wian Bartleman: 400 m wisselslag – goud, 200 m wisselslag – silwer, 200 m borsslag – goud
  • Dawid Rossouw: 200 m vryslag – silwer 100 m borsslag – silwer 50 m vryslag – silwer 200 m borsslag – brons 100 m vryslag – silwer

Dogters o.16

  • Mathilda Liebenberg: 200 m vryslag – goud 50 m borsIag – goud 100 m borsslag – silwer 50 m vlinderslag – silwer
  • René Kotze: 200 m vryslag – brons 50 m borsslag – silwer 100 m borsslag – goud 200 m rugslag – goud 200 m wisselslag – goud 200 m borsslag – goud 100 m vlinderslag – silwer 100 m vryslag – silwer

Dogters o.17

  •  Linique Rowles: 50 m rugslag – brons
  • Madelé Harding: 200m vryslag – silwer, 50m borsslag – brons, 50m vryslag – silwer, 100m vryslag – goud.
  • Xandri Palmer: 200m vryslag – goud, 50 m borsslag – silwer, 100 m rugslag – brons, 100 m borsslag – goud, 200 m wisselslag – silwer, 400m vryslag – goud, 50m rugslag – silwer, 100 m vryslag – silwer.

Seuns o.17

Schalk de Vos: 200 m wisselslag – brons 100 m vlinderslag – brons

Francois Rousseau: 100 m borsslag – brons 200 m borsslag – brons

Marno van der Merwe: 400 m wisselslag – brons

Dogters o.18

Alexia Delicado: 100 m rugslag – goud 50 m vlinderslag – goud 200 m wisselslag – goud 50 m vryslag – goud 50 m rugslag – goud

Tumé van Niekerk: 100 m borsslag – Brons 200 m brosslag – Goud 100 m vryslag – Brons

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button