Local news

Gimmies se graad 8’s gaan groot by groentjiekonsert

Me. René Bekker, haar span en die Gimmieraad het die produksie behartig wat die fliek Sing 2 as inspirasie gebruik het.

Potchefstroom Gimnasium se graad 8’s het hulle talent vir die verhoog getoon tydens ‘n puik graad 8 konsert wat op 30 en 31 Januarie plaasgevind het.

Foto’s: Wouter Pienaar

Carli du Plessis en Geovanni Vosloo.
Abrie en Rika Prlser
Valmari Bartlett, Velaske Rautenbach en Marize Otto.

Van links na regs is Derik Mels, Johnathan Munnick, Divan Kruger en Rubin Holtzhausen. Foto: Wouter Pienaar.
Dillan Senekal en Beatrix van Tonder

Me. René Bekker, haar span en die Gimmieraad het die produksie behartig wat die fliek Sing 2 as inspirasie gebruik het. Natuurlik was die verwerking ook met ‘n unieke aanslag wat die gehoor laat lag en saamsing het.

 

Related Articles

Back to top button