Laerskool Baillie Park het hulle jaarlikse interne skaaktoernooi op Vrydag 16 Augustus aanebied en die geleentheid was ‘n groot sukses.
Ongeveer 30 deelnemers het aan die toernooi deelgeneem en die skool is opgewonde vir die goeie opkoms en belangstelling.
Elke kategorie het ‘n wenner gehad en daarna was ‘n algehele wenner aangews.
Hier is die uitslae:
0/7 eerste plek: Nickes Combrink
0/8 eerste plek: Simson Bekker
0/9 eerste plek: Janco Combrink
0/11 eerste plek: Salomo Bekker
0/13 eerste plek: Eliah Bekker
Baillies Interne Skaakkampioen van 2024: Eliah Bekker
You can read the full story on our App. Download it here.