CommunityPhoto Galleries
Eerstejaarskonsert oudisies begin
Die eerstejaarskonsert oudisies het amptelik (15 Januarie) begin. Elke jaar kompeteer die verskeie slepe teen mekaar om te kyk wie kan die beste vermaak op dis, dit alles binne twee weke. Vanjaar beloof om weer ‘n ware skouspel te wees. Die eerstejaarskonsert vind op 26 en 27 Januarie plaas. FOTOS en VIDEO: FACEBOOK/NWU-Pukke You can read the …
Die eerstejaarskonsert oudisies het amptelik (15 Januarie) begin.
Elke jaar kompeteer die verskeie slepe teen mekaar om te kyk wie kan die beste vermaak op dis, dit alles binne twee weke. Vanjaar beloof om weer ‘n ware skouspel te wees.
Die eerstejaarskonsert vind op 26 en 27 Januarie plaas.
FOTOS en VIDEO: FACEBOOK/NWU-Pukke
You can read the full story on our App. Download it here.