Photo GalleriesSchool

Volkies personeel sal altyd onthou word

Hoër Volkskool Potchefstroom het Vrydag, 2 September voormalige Volkie-personeel vereer met ‘n gedenksteen- en boomplantseremonie.

Die seremonie is gehou om die drie personeellede wat die skool die afgelope drie jaar aan die dood moes afstaan, te onthou.
Mnr. Chris Koch het vir 23 jaar by Volkies skoolgehou en is op 20 November 2014 oorlede. Mev. Helena van der Westhuizen het vir vier jaar by Volkies skoolgehou en is op 1 Februarie 2015 oorlede.
Mnr. Johan Theodore (Blackie) Swart, voormalige skoolhoof, het vir 20 jaar by Volkies skoolgehou en is op 1 Desember 2015 oorlede.
‘n Gedenksteen vir dié personeellede is deur mev. Elise Swart onthul en daar is deur elkeen se familie ‘n boom voor die administratiewe gebou op die skoolterrein geplant.

Danie en S.F. van der Westhuizen plant 'n boom ter herinnering aan hulle ma, Helena.
Danie en S.F. van der Westhuizen plant ‘n boom ter herinnering aan hulle ma, Helena.

Mev. Elise Swart en haar familie. Foto: Marianke Saayman

Suné Koch en haar seun Tiaan plant 'n boom ter herinnering aan mnr. Chris Koch.
Suné Koch en haar seun Tiaan plant ‘n boom ter herinnering aan mnr. Chris Koch.
Suné Koch.
Suné Koch.
Mev. Helena van der Westhuizen se gesin.

Suné Koch en haar seun Tiaan
Suné Koch en haar seun Tiaan.
Mev. Elise Swart en haar familie. Foto: Marianke Saayman
Mev. Elise Swart en haar familie. Foto: Marianke Saayman
Mev. Elise Swart en haar familie. Foto: Marianke Saayman
Mev. Elise Swart en haar familie. Foto: Marianke Saayman
Mev. Elise Swart onthul die gedenksteen. Foto: Marianke Saayman

Related Articles

Back to top button