EntertainmentLifestyleNews galleriesPhoto Galleries

Foto’s: Fokofpolisiekar herleef Swanesang in al sy glorie

Afrikaanse rockers, Fokofpolisiekar, het gisteraand, 21 Julie, Potchefstroom kom besoek en ‘n energieke en luidrugtige vertoning gelewer. Dit was deel van Polisiekar se 10 jaar herdenking van hulle 2006 album Swanesang. Die mense het op die Mystic Boer toegesak en al vroeg in rye gestaan om vir Francois van Coke, Wynand Myburgh, Johnny de Ridder, …

Afrikaanse rockers, Fokofpolisiekar, het gisteraand, 21 Julie, Potchefstroom kom besoek en ‘n energieke en luidrugtige vertoning gelewer. Dit was deel van Polisiekar se 10 jaar herdenking van hulle 2006 album Swanesang. Die mense het op die Mystic Boer toegesak en al vroeg in rye gestaan om vir Francois van Coke, Wynand Myburgh, Johnny de Ridder, Hunter Kennedy en Jaco “Snakehead” Venter in lewende lywe te sien.

Foto’s: Wouter Pienaar

Kyk die foto’s hier: 

Related Articles

Back to top button