Marianke Saayman het ‘n tweede plek vir portret fotos by die Forum vir Gemeenskapjoernaliste kompetisie ingepalm. Asook onder die Top 8 geëindig by die Caxton kompetisie in dieselfde kategorie. Die kompetisies het fotos in ag geneem wat in 2015 geneem en publiseer was.
Dustin Wetdewich het ‘n vyfde plek behaal in die sport foto kategorie.
Kyk na al die Herald se inskrywings, watter foto is jou gunsteling?
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/117/2016/06/DSC_0104-800x536.jpg)