Photo Galleries

Potchefstroom Herald se fotos van die jaar

Potchefstroom Herald se fotos van die jaar

Marianke Saayman het ‘n tweede plek vir portret fotos by die Forum vir Gemeenskapjoernaliste kompetisie ingepalm. Asook onder die Top 8 geëindig by die Caxton kompetisie in dieselfde kategorie. Die kompetisies het fotos in ag geneem wat in 2015 geneem en publiseer was.

'n Seuntjie by die sopkombuis wag vir sy beurt. FOTO: Marianke Saayman
‘n Seuntjie by die sopkombuis wag vir sy beurt.  FOTO: Marianke Saayman

 

Dustin Wetdewich het ‘n vyfde plek behaal in die sport foto kategorie.

'n Jong rugbyspeler van Laerskool Mooirivier se bulletjie rugbyspan het sy oë op die doellyn. FOTO: Dustin Wetdewich
‘n Jong rugbyspeler van Laerskool Mooirivier se bulletjie rugbyspan het sy oë op die doellyn. FOTO: Dustin Wetdewich

Kyk na al die Herald se inskrywings, watter foto is jou gunsteling?

Related Articles

Back to top button