Foto’s: NWU Pukke se o.19 Luiperdsweek lewe kwaliteit rugby op

Die Luiperds se o.19 Pukweekspan het vandag (Dinsdag 28 Junie) teen die Arende XV te staan gekom en met 24-20 verloor. Hier is foto’s van die aksie vandag. Lees meer oor Donderdag se wedstryde sowel as die volledige uitslae in  Donderdag se Potchefstroom Herald. Foto’s: Wouter Pienaar Related Articles Double delight for Saints Christian School …

Die Luiperds se o.19 Pukweekspan het vandag (Dinsdag 28 Junie) teen die Arende XV te staan gekom en met 24-20 verloor.

Hier is foto’s van die aksie vandag.

Lees meer oor Donderdag se wedstryde sowel as die volledige uitslae in  Donderdag se Potchefstroom Herald.

Foto’s: Wouter Pienaar

Lukie Pieterse en sy spanmaats probeer hulle bes om nader aan die doellyn te beweeg. Foto: Wouter Pienaar.
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version