Hoër Volkskool Potchefstroom en Hoërskool Driehoek het op 11 en 12 Maart in kookwater wintersport tydens die Puk-Prestigereeks deelgeneem. Hier is die netbaldogters, hokkieseuns en skaakleerlinge in aksie.
Lees die volledige berig en uitslae in hierdie week se Herald:
Volkskool Eerstespan Netbalfoto’s:
Volkies teen Driehoek – Seuns eerstespan:
Skaak: Volkies teen Driehoek