Editor's choicePhoto GalleriesSchool

‘Grootskool hier kom ons!’

Graad 1 foto's

Duisende kleuters in Potchefstroom het vandag hul skoolloopbane begin. Daar was trane en glimlaggies en trotse ouers wat hul kleingoed  na die groot wêreld moes uitstuur. Baie geluk aan elke ouer wie se kind vandag graad 1 betree het en sterkte met die volgende 12 jaar van skool!

Geniet die aangehegte foto’s van verskeie skole se graad 1’s:

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button