Pa-en-kind-kompetisie: daar is nog tyd

Daar is nog tyd oor vir ons lesers om deel te neem aan die Herald se Pa-en-kind fotokompetisie.

Daar is nog tyd oor vir ons lesers om deel te neem aan die Herald se Pa-en-kind fotokompetisie.

As jy nog nie ’n foto van jou en jou pa ingestuur het nie moet jy opskud, die tyd raak min. Die sluitingsdatum vir foto’s is Vrydag 19 Junie om 14:00. Die foto’s kan per e-pos gestuur word aan evashni.jansen@media24.com. Onthou die kompetisie is oop vir pa’s en kinders van enige ouderdomme.Sorg dat name, vanne en kontakbesonderhede die foto vergesel.Lesers gaan per stembrief hul gunsteling foto aanwys. Die stembrief verskyn ook op dié blad. Skryf die nommer van jou gunsteling foto op die stembrief en kom gee dit in by die Herald se kantore voor of op 30 Junie.

Slegs oorspronklike stembriewe sal aanvaar word.

Exit mobile version