Rooy Kosmark gaan weer monde laat water

Daar is allerlei aantreklikhede van smullekker kos uit verskillende kosstalletjies, kindervermaak, sowel as 'n "car boot sale" waar talle winskopies beskikbaar sal wees. 

Die Rooy Kosmark sal oudergewoonte weer een vir die boeke wees hierdie komende Sondag, 27 Maart by die Van Rooyensaal vanaf 10:00-15:00.

Daar is allerlei aantreklikhede van smullekker kos vanuit verskillende kosstalletjies, kindervermaak, sowel as ‘n “car boot sale” waar talle winskopies beskikbaar sal wees.

Markgangers kan ook nie die Granadilla-gin vergeet nie. Dit is altyd ‘n treffer as die son eers lekker begin skyn.

‘n Plaaslike kunstenaar sal musiek verskaf om lekker gees aan die mark te gee.

Produkte wat gekoop kan word is as volg:

Crafts:

Toegang is ook gratis!

Die volgende mark sal eers weer 29 Mei 2022 plaasvind.

Skakel Tania by 079 9182092 vir enige navrae oor stalletjies vir die volgende Rooy Kosmark, of per e pos by hullabaloo.decorhire@gmail.com.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version