Buite lewe skou groot sukses

Die All Things Adventure buite lewe skou wat by Stonehenge in Africa plaasvind, is tot dusver ń groot sukses.

Die All Things Adventure buite lewe skou wat by Stonehenge in Africa plaasvind, is tot dusver ń groot sukses.

Talle mense het gister (25 Februarie) opgedaag om die 4×4 hindernis baan aan te durf. ń Groot groep het die Woema motorfiets kompetisie kom ondersteun.

Terwyl almal die lekker weer en pragtige uitstallings kom geniet het. Die skou is nog vandag aan die gang tot ongeveer 14:00. Hou ook die Herald se webtuiste dop vir die video van die naweek se gebeure.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version