Bejaardes sluit die jaar af met ‘n heerlike Kersete

Die Dienssentrum vir Bejaardes het julle jaarlikse Kersete op Donderdag 1 Desember gehou. Die inwonders het die ete baie geniet, aangesien van hulle nie kinders of kleinkinders het saam met wie hulle die Kersfees kan deurbring nie. Daar was groot blydskap op die bejaardes se gesigte toe hulle die kerksaal  binnestap en dien wat alles …

Die Dienssentrum vir Bejaardes het julle jaarlikse Kersete op Donderdag 1 Desember gehou. Die inwonders het die ete baie geniet, aangesien van hulle nie kinders of kleinkinders het saam met wie hulle die Kersfees kan deurbring nie. Daar was groot blydskap op die bejaardes se gesigte toe hulle die kerksaal  binnestap en dien wat alles vir hulle voorberei is. Almal het die dreigang maaltyd geniet en die aand lekker gekuier. Die Dienssentrum wens almal ‘n Geseende Kersfees en Voorspeod vir die nuwe jaar toe.

Almal het lekker gekuier die aand van die Kersete met die Dienssentrum vir Bejaardes
Almal het lekker gekuier die aand van die Kersete met die Dienssentrum vir Bejaardes

.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version